Ask an expert
Question

04 Dec 2012

Pyn in die lies
Help asb ek het ''n baie lastige nat hoes vir ongeveer 2 weke nou, maar skielik wanneer ek hoes kry ek ''n pyn in my lies. Dit is so erg dat ek glad nie op my been kan staan nie, dit voel amper soos ''n steekpyn wat verander in ''n kramp.

Kan dit iets erenstig wees?
Answer 10,782 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Zoe

Konsulteer jou dokter vir plate van jou borskas en 'n sputum toets om vas te stel of jy 'n infeksie het wat jou simptome veroorsaak. Die pyn in jou lies kan weens verhoogde abdominale drukking wees, wat 'n nagevolg van jou hoes buie is. Jou dokter sal 'n ondersoek moet doen om vas te stel of jy nie 'n liesbreuk ontwikkel het nie.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17789 votes
Vote