Ask an expert
Question

04 Mar 2003

Pyn in hak-hoenderspoor?
My hak bly seer- ek word reeds lankal behandel. Ek het eenkeer 'n brief in 'n tydskrif gelees waar iemand ook daaroor kla en het die woord "hoenderspoor" raakgelees. Is daar so iets? Wat kan 'n mens nog laat doen om vas te stel wat fout is? Ek dra reeds 'n kussinkie in een van my skoene maar dit bly seer!
Dankie
Answer 13,744 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

LO, in Engels is dit ‘n calcaneal spur. Dit word behandel deur kortisoon inspuitings en chirurgie wanneer die anti-inflammatoriese middels nie meer werk nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18754 votes
Vote