Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Pyn in kakebeen
Ek is met osteoperose gediagnoseer. Is dit moontlik dat ek osteoperose ook in my kakebeen kan hê. Ek het gedink dat dit oorpyn is, maar volgens die dokter is dit nie.
Is daar enige kossoorte wat vermy moet word as jy osteoperose het?
Is daar enige kossoorte wat vermy moet word as jy osteoperose het?
Beste Dirk
Osteoporose (bros bene) is 'n pynlose siekte totdat jy 'n been breek. Osteo-artritis tas die gewrigte aan en kan soms ook in die kakebeen voorkom. Mense met osteoporose moet 'n kalsiumryke dieet inneem (melk, kaas ens) en ten minste `n 1000 mg kalsium per dag inneem. Vermy 'n oormaat proteïen, sout en gaskoeldranke wat baie fosfaat bevat- dit veroorsaak dat kalsium in die urine uigeskei word en nie geabsorbeer word nie. As jy osteo-artritis het, moet jy seker maak watter tipe dit is want sekere kossoorte kan 'n toestand soos "Gout" vererger (alkohol, vleis, lewer ens.).
Hoop dit help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.