Ask an expert
Question

20 Jun 2011

PYN IN SY
Ek kry die afgelope twee dae ''n baie seer pyn aan die regterkant van my lyf, tussen die heup en die rib. Dit voel of dit diep in my lyf is en omtrent die grootte van my vuis. Dit is verskriklik seer, sodat ek soms gil van die pyn??
Answer 2,427 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Magda

Jou moet definitief jou dokter konsulteer. Jou simptome kan moontlik as gevolg van nierstene, pankreatitis, limfadenitis, asook ovariele probleme, soos polisistiese ovariele siekte wees. In die lig dat daar soveel moontlike oorsake kan wees, is 'n deeglike ondersoek en verdere toetse nodig.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17841 votes
Vote