Ask an expert
Question

15 Jan 2013

Pyn op die krop van my maag.
Goeie dag se, ek het Vrydag n maagpyn gekry op die krop van my maag. Saterdag is die maagpyn nog steeds daar maar met n hoofpyn wat nie weg wil gaan al drink ek sterk pynpille nie. Sondag middag begin ek met koors 38:9 en my hele lyf pyn en my maag gee erg krampe asook Maandag maar koors is weg en dinsdag is die maag krampe nog steeds daar. Wat is vout help ek is raadop moet ek dr toe gaan of wat kan ek gebuik asb.
Answer 21,730 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hester

Dit is heel waarskynlik 'n maag virus wat jy onder lede het, maar ek stel wel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer, sodat hy die moontlikheid van 'n maagseer kan uitskakel. Intussen kan jy Gaviscon Plus, drie maal per dag voor etes gebruik.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18741 votes
Vote