Ask an expert
Question

22 Aug 2011

pynaanval
vader 89 jaar. bewe geweldig en baie dors tydens pynaanvalle.
Answer 344 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hester

Ongelukkig verskaf jy baie min inligting en ek stel voor dat jy jou vader na 'n dokter vir 'n ondersoek neem. Dit is belangrik om sy pyn te beheer en die dokter behoort goeie advies en behandeling te kan gee.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.