Ask an expert
Question

11 Jul 2011

PYNE
Hallo dokter, ek wil graag die volgende weet.

Ek het die afgelope 3 dae sulke kwaai steek pyne in my linker bo been (amper na die lies se kant) gekry. Dis ''n baie sterk pyn wat seker net so ''n minuut lank aanhou. Ek het dit so 3 keer ''n dag gekry. Die laaste 2 dae kry ek dit net een keer ''n dag maar nou nie meer met soveel pyn nie.

Wat kan dit wees?
Answer 794 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dit is moontlik dat jy 'n spier in jou lies verrek het. Jy kan Myprodol, twee kapsules, drie keer 'n dag vir sewe dae gebruik, maar indien die pyn nie verbeter nie, moet jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18744 votes
Vote