Ask an expert
Question

01 Aug 2006

Pyne na swangerskap!
Dokter

My seun is 'n jaar oud,en sedert ek hom gehad het, het ek elke maand sulke erge pyn onder by my blaas,nie menstruasiepyne nie(dit is nie so erg,maar erger as voorheen)As ek my blaas ledig is dit seer,ek voel eindlik hoe loop hy leeg,dit kramp!.Als 'n ent onder my naeltjie is seer!Ek kan ook nie meer so lank knyp nie,ek gaan baie meer as voorheen toilet toe! Omtrent 8-12 keer 'n dag.6-8 maande na ek hom gehad het ,het ek nog steeds seer gehad,veral as my seuntjie my trap op my maag,ek wou omtrent deur die dak spring!As ek 'n wind het gedurende menstuasie dan voel ek dit beweeg en dis pynlikseer!Net soos toe ek hoogswanger was.
Dan moet ek sê dat ek 'n baie erge swangerskap gehad het,my Ginekoloog het gesê dis" ligament and joint pains".Ek moes afgeboek word en verminderde ure werk van omtrent 4 maande(het ook brackston hicksgekry van daai tyd af) af,ek kon nie lank sit of staan nie!My seuntjie was 'n brugbaba en was nogal groot ,ek was op 35 weke opgeneem met pyne en -|- raksies en het 'n keiser op net onder 38 weke gekry,hy het 3.54kg geweeg.
Moet ek maar weer gan Gine toe vir 'n sonar of iets,net om te kyk of als ok is daar onder,want hoekom is dit so seer?
Answer 1,333 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You could have a bladder infection or it could be that there was some trauma to the bladder during the pregnancy. See your doctor to check.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17925 votes
Vote