Ask an expert
Question

15 Feb 2013

pynlike nek
Dr, as ek op ''n stoel sit en bv. TV kyk begin my nek aan die kant pyn. Dit raak baie erg. Pyn gaan tot so skuins agter nek af. Wat kan ek doen. Raak alleergies vir pynpille.