Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
" hoenderpootjie"
Ek het afgelope tyd ongemak ondervind aan die onderkant van my voet. Aanvanklik gedink dis n soolvrat of iets. As ek skoene dra is dit draagbaar, sodra ek kaalvoet loop voel dit asof daar n swelling is en my toon langs die groottoon gaan dood. Ek ervaar ook sensasie van " naalde-en-spelde" prikkels. ''n Vriendin het my vertel van n toestand genaamd " hoenderpootjie" en ek wil weet wat presies dit is en die behandeling daarvan. Ek is aktiewe mens maar word nou effe gekelder.
Wat ek net kan byvoeg, tydens n ernstige ongeluk het ek my voet op verskeie plekke gebreek en het geen kraakbeen oor in daardie deel. Na 4 jaar het ek weer begin oefen, kan dit dalk die gevolg wees??
Karen

As gevolg van die vorige trauma is daar 'n moontlikheid dat senuwee weefsel vasgedruk word deur fibrose/beseringsweefsel van jou ongeluk. Ek stel voor dat jy 'n ortopeet vir plate en senuwee geleidingstoetse om vas te stel wat die oorsaak van jou simptome is. Ongelukkig het ek nog nooit van hoenderpootjie gehoor nie.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.