Ask an expert
Question

18 Jul 2011

raad asb.
Ek was nou in die week op antibiotika en dit het my maag verskriklik hard gemaak so met die gevolg toe ek nou my no2 gaan doen was dit baie hard en ek dink daar is nou n klein skeurtjie dit bloei so bietjie as my maag gaan wat kan ek drink om my maar bietjie sagter te maak en dat ek meer gereeld kan gaan maar nie my derm sal lui maak nie?
Answer 586 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Renier

Ek stel voor dat jy 'n probiotikum gebruik en baie vesel in neem. Jy kan Solgar Multifibre kapsules in kombinasie met Laxette stroop, 10 ml, twee maal per dag, asook Softlax 2 - 4 tablette saans, vir ten minste 14 dae gebruik.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18748 votes
Vote