Ask an expert
Question

12 Feb 2009

Raad om gewig te verloor - vervolg
Jammer Doc, ek het vergeet om te vra. Ek hou daarvan om soms vir my groentesop te maak aangesien ek nie altyd voldoende groente inname het nie en sodat ek dit kan eet wanneer ek lus is vir peusel. Ek gebruik wortels, uie, tamaties en greenpepper. Ek maak die sop met water en ' n hoenderblokkie.

Hoeveel daarvan sou u sê  kan ek daagliks eet sonder dat dit my KJ inname baie verhoog?
Answer 1,009 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Riana
Jy hoef jou nie oor hierdie soort sop te bekommer nie, want dit bevat baie min kJ. Eet gerus 'n groot bord vol saam met rogbrood of lae-GI brood (indien verkrygbaar) en 1 t sagte margarien vir 'n versadigende en lae-energie maaltyd.
Lekker eet
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18756 votes
Vote