Ask an expert
Question

31 Jul 2007

RADIA JAKARANDA
Ek was sommer vroeg vroeg vies vir die omroeper. Hy se hy het heeltyd gedink katte is diere sonder persoonlikheid. Ek dink daar was hy verkeerd. Myne het persoonlikheid wat skrik vir niks. Ons het 'n kat gehad wat ons gewaarsku het as daar vreemde mense naby ons woonstel verby loopn nog voor die hond ons kan waarsku.

Wys jou net hoe min mense kennis het van katte. My katte is my lewe. Ek sal seker oud word alleen met kat onder elke arm oppad bed toe in die aand. Myne is so lui loop nie eens rond in die aand om te gaan jag nie. Dink nie eens hulle sal 'n muis op 'n skinkbord kan vang nie. Ag maar dis net ma se kinders
Answer 405 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Julle word seker goed gevoed en het nie jag nodig nie!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.