Ask an expert
Question

23 Feb 2009

RE: Vettie - 542
Hallo Dokter

Goeie nuus!! Ek stap!!! En ek het al 1kg verloor op Weight Watchers. Ek MOES iemand vertel en dokter is die gelukkige een.

DANKIE VIR DIE ADVIES
Answer 383 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Helena
Ek is so bly om te hoor dat jy begin aktief word en stap (dit bly een van die beste aërobiese oefeninge in die wêreld). En die feit dat jy al 1 kg verloor het met Weight Watchers is pragtig. Hou nou so aan.
Baie dankie dat jy hierdie goeie nuus met my gedeel het.
Vriendelike groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.