Ask an expert
Question

05 Feb 2003

Rekmerke
Ek het verskriklik baie rekmerke oral op my lyf, party van hulle is sulke lang rooi merke en lyk baie onooglik. Ek is nou besig om gewig te verloor en het gewonder of daar iets is wat u vir my kan aanbeveel om my rekmerke weg te vat of verminder en ook my vel meer fermer sal maak.
Answer 4,352 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

rekmerke is nie gevaarlik nie, maar ‘n mens sukkel om van hulle ontslae te raak as jy hulle eers het. Dit ontstaan gewoonlik wanneer ‘n mens te vinnig gewig optel of groei. Sekkere medisynes kan dit ook veroorsaak. Daar is salwe en rome beskikbaar wat daarop aanspraak maak dat hulle jou rekmerke weg vat, maar ek moet nog een sien wat regtig werk in alle gevalle. Meeste mense gebruik maar tissue oil en vitamien E room en het tog ‘n mate van sukses daarmee.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9266 votes
No
66% - 17851 votes
Vote