Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
REKONSTRUKTIEWE CHIRURGIE DESPERAAT
Is daar nog iewers in ons land ''n instansie waar daar gratis plastiese chirurgie gedoen word bv vir opleiding doeleiendes.
Spesifiek maagrekonstruksie. ASB
Spesifiek maagrekonstruksie. ASB
Tersia
Jy kan Tygerberg hospitaal in die Wes-Kaap se plastiese snykunde afdeling vir 'n konsultasie kontak. Ongelukkig sal 'n afspraak heel moontlik nie in die nabye toekoms wees nie. Die dokters van die departement van snykunde is uitstekend en ek is seker dat hulle jou van hulp sal kan wees. Dit sal help as jy jou huisdokter konsulteer vir 'n verwysing na Tygerberg hospitaal.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.