Ask an expert
Question

06 Jan 2008

Ringwurm
Beste dr

Ek vermoed ek het gedurende die vakansie `n ringwurm gekry op my been. Ek het op die internet gaan lees en dit lyk positief. Die plek is rooi en rond en jeuk geweldig.

Wat stel u voor? Is daar enige medikasie wat ek oor die toonbank kan koop?

Voorspoed vir die nuwe jaar.

Groete

Zonja
Answer 13,554 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Zonja

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy Apor room drie maal per dag aanwend. Indien die probleem nie binne 10 dae opklaar nie, stel ek voor dat jy jou huisdokter besoek.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.