Ask an expert
Question

26 Nov 2012

Rooi vlekke op bene
My seun 12 het sulke rooi vlekke aan die binnekant onder op sy bene (amper by sy enkels) dit lyk amper soos skaaf plekke maar dit is in sy vel, soos ''n blou kol maar dit is rooi. Dit gaan tot by sy voet. Ek weet nie of ek bekommerd daaroor moet wees en hom na ''n dokter toe moet vat en of dit maar normaal is nie?
Dankie dokter
Answer 4,821 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liddie

Dit is moontlik dat hy 'n vorm van ekseem het. Konsulteer 'n dokter vir 'n ondersoek en behandeling. Ekseem kan maklik met topikale room behandel word, met moontlike orale anithistamiene.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.