Ask an expert
Question

26 Feb 2004

Rooi vlekke op hand palms
Ek het so 20 jaar terug rooi vlekke op my handpalms begin kry, aan die onderkant van my palms, is dit 'n indikasie van ' lewer probleem?
Answer 3,217 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Sonja, as jy ‘n lewer probleem het sou daar sekerlik al ander simptome hulle kop uitgesteek het oor die afgelope 20 jaar. Dis moeilik om ‘n diagnose te maak sonder om jou te sien, maar dit klink nie gevaarlik nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.