Ask an expert
Question

09 Nov 2006

RUG
EK HET VANAF DINSDAG 'N ERG LAERUG RUGPYN. WAS AL TWEE KEER BY DIE DOKTER - HET VOLTAREN INSPUITING GEGEE. MAAR DIE PYN IS STEEDS DAAR. WAT STAAN MY TE DOEN. EK IS GLAD MISMOEDIG OOR DIE PYN. EK DRINK NOU WEL PYNPILLE MAAR DIT IS NET VIR 'N RUKKIE DAN IS DIE ONGEMAK WEER DAAR. WAT KAN EK DOEN.
Answer 719 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo curious
Jong ek glo 'n fisio is beter medisyne vir 'n rugpyn as pille - hulle kry die spier spasma gebreek wat baie keer bo-op die rugpyn ontstaan omdat jou rug homself wil beskerm. Maak 'n afspraak by 'n fisioterapeut naby jou. Hulle kan ook evalueer of dit ernstiger is en 'n ortopeed opinie benodig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.