Ask an expert
Question

08 Aug 2007

Rug pyn!
Hi Doc.

My rug pyn verskriklik! Tussen my "blaaie/vlerkies" en dit kom en gaan die heel dag. Dit voel soos 'n langdurige brand gevoel en dan gaan dit weg. Ek het al probeer om my postuur te verander en te kyk of dit nie 'n verskil sal maak nie (dat ek dalk verkeerd sit) maar dit maak glad nie 'n verskil nie.

Enige raad?
Answer 6,757 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Cornel
Dis waarskynlik spierspasma - jy kan anti-inflammatoriese pille probeer soos Brufen maar ek dink jy moet tog dat jou dokter kyk - dalk het jy fisio nodig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.