Ask an expert
Question

15 Jul 2011

Rug/Nek pyn veroorsaak naarheid
Goeie dag,

Ek het so 2 maande terug by n nuwe maatskappy begin en my stoel waarop ek gesit het was om die minste te se baie ONGEMAKLIK! Dit het vreeslike pyn in my hele rug en in my nek veroorsaak - dit het gemaak dat ek vreeslike hoopfyn kry en het ook gemaak dat ek vreeslik naar raak (dit het net so 2 keer veroorsaak dat ek opgooi) Dit het intussen beter geraak maar nou as ek in die oggende wakker word is my nek en rug baie seer en as ek nie die vorige aand my rug/nek met Voltarin smeer nie is my rug/nek die volgende dag so seer dat ek weereens naar/hoofpyn het.

My vraag is: kan die pyn wat ek in my nek/rug het veroorsaak dat ek naar word? En ek het nie n idee wat om te doen sodat ek nie meer die pyn/naarheid het nie want dit begin my werk beinvloed!

Baie dankie!
Answer 2,492 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Leandra

Jou postuur - hoe jy voor die rekenaar sit - speel 'n baie groot rol in die rug- en nek-pyn sowel as die hoofpyne. Die ideaal is om 'n fisioterapeut te sien om te help met die spasma en die moet jou dan sommer touwys maak oor die ideale postuur en waarvoor jy moet pasop en hoe gereeld jy moet opstaan.

Naarheid kan beslis 'n reaksie tot pyn wees.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9267 votes
No
66% - 17859 votes
Vote