Ask an expert
Question

09 Feb 2009

Rugprobleem gepaard met osteopurose
My skoonma het osteopurose en sy het in die bad geval en haar stuitjie werwel het geskuif. Sy is ontsettende pyn en die dokters is te bang vir ' n operasie . Sy is 72 jaar oud. Is daar enige ander behandeling, oefening of raad wat u het om haar pyn te verlig.
Ek hoor graag van u
Answer 1,281 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Beste Adele
Dit is die kussingkie tussen die werwels wat geskuif het en nou is daar moontlik 'n senuwee vasgeknyp. Anti- inflammatoriese middels en pynstillers behoort vir die akute fase te help.'n Fisioterapeut kan ook moontlik 'n paar oefeninge gee en 'n bietjie hitte terapie doen om die pyn te verlig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.