Ask an expert
Question

26 Jan 2009

Rugpyn na spinaal
Ek het met albei my kinders spinale verdowing gehad met die bevallings. Na my eerste kind kon ek glad nie meer op my maag slaap nie. Ek het 2 maande terug my baba gehad en kan nou glad nie eers op my rug slaap nie. Ek kan net op my sye slaap. Dit is so pynlik om wakker te word op my rug in die aand dat my man my moet help om om te draai. Is dit normaal of moet ek iemand hieroor gaan sien?

Dankie Sandy
Answer 1,512 views
Expert
ChiroDoc
ChiroDoc

01 Jan 0001

Ons stel gewoonlik voor dat ons "mammas" ses weke na die bevalling 'n chiropraktisyn moet besoek. Die hele geboorteproses dra dikwels by tot matige afwykings wat ongemak en pyn veroorsaak. 'n Chiropraktisyn kan baie help om die probleem te verlig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.