Ask an expert
Question

14 Mar 2007

Runny nose & chest
my dogtertjies is 2 1/2 jr oud, sy't konstant 'n loop neus, hoes soggens as sy wakker word (van die nasal drip snags), met tye is haar bors asof dit 'fluit', sy was al op Iliadin, allergex; zetop, ens dit gaan net nie weg nie. sal sy dit ongroei? het dit te doen met tande? enige ander raad wat sal werk? moet ek haar vat vir verdere toetse?
Answer 527 views
Expert
Geneticist
geneticist

01 Jan 0001

Beste Mandie

Goeie idee om haar te neem vir verdere toetse. Dit is nie 'n genetiese probleem nie so ek kan ongelukkig nie help met raad nie.

Groete, Maritha
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18604 votes
Vote