Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
s
ek is n 38jarige vrou wat nie werklik oorgewig was nie maar die afgelope 9maande skielik 12kg opgetel al het ek gym toe gegan en gesond ge eet die gp het n onder aktiewe skildklier gediagnoseer en eltroxin voorgeskryf maar ek het nie beter geword nie die moegheid ens was erger en is n week terug na n endokrinoloog en internis wat my wel gediagnoseer het met n onderaktiewe skildklier, en n vit D tekort en kortisol vlakke wat nie helemal reg is nie,ek drink nou 1x per week n vit D aanvulling en elktroxin elke dag maar ek wil weet hoelank indien ooit gaan ek die gewig verloor?is daar n dieet wat mens moet volg?ek eet lae gi en oefen dmv biokenetikus elke dag kry 150min kardio in n 5 dag week in maar ek is eerlikwaar moedeloos en amper al depresief oor die gewig ek drink elke dag vir amper 9 maande al eltroxin
ek is 38 1.78 en weeg tans 84kg!
sal enige hulp baie waardeer
ek is 38 1.78 en weeg tans 84kg!
sal enige hulp baie waardeer
Nicolette
Gewigs verlies sal afhang van hoe lank dit gaan neem vir jou TSH en T4 vlakke om te normaliseer. Ek stel egter voor dat jy elke drie maande konsulteer vir bloedtoetse om vas te stel hoe goed jou onderaktiewe skildklier behandel word. Hou egter moed en hou by jou gesonde eetplan en oefen roetine.
Groete
Dr Anrich
Gewigs verlies sal afhang van hoe lank dit gaan neem vir jou TSH en T4 vlakke om te normaliseer. Ek stel egter voor dat jy elke drie maande konsulteer vir bloedtoetse om vas te stel hoe goed jou onderaktiewe skildklier behandel word. Hou egter moed en hou by jou gesonde eetplan en oefen roetine.
Groete
Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.