Ask an expert
Question

21 Feb 2009

saboteur eie pogings om gewig te verloor
Ek is 35 kg oorgewig. Ek wil bitter graag gewig verloor. Ek begin baie positief met à±  program, doen getrou oefeninge en verloor tot 7 kg. Dan voel ek vreeslik goed, maar dan begin ek myself saboteur! Ek eet nooit groot porsies kos nie, maar lekkergoed (veral sjokelade) trek my soos à±  magneet. Ek sal myself belowe ek gaan geen sjokelade koop nie, maar as ek uitstap het ek gekoop. Ek is baie gelukkig getroud en wil graag ook goed en gesond lyk, maar hoe harder ek probeer om aan te hou met à±  program wat vir my werk, hoe meer hou ek nie daarby nie. Ek het geen ander gesondheidsprobleme nie en rook of drink glad nie. Ek kan nie dink dat daar à±  rede kan wees dat ek myself so ondermyn nie.
Answer 407 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Self-sabotage is something that CBT ( Cognitive Behaviour Therapy ) can be very effective in handling. And you need also the advice of a good dietician to plan a realistic and effective diet.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.