Ask an expert
Question

13 Mar 2003

Seep en jeuk
Hi doc,

'n Jaar gelede het ek vreeslik gejeuk nadat ek seep gebruik het. 'n Vriendin het dieselfde probleem gehad en haar ginokoloog het aanbeveel dat sy glad nie gekleurde of gegeurde seep gebruik nie.

Ek het toe maar die raad gevolg en net gewag totdat die gejeukery vanself verdwyn. Dit was nooit weer 'n probleem nie tot en met 'n week gelede. Dit jeuk vreeslik en as ek myself reinig dan brand dit. Ek probeer net die area vermy deur nie seep te gebruik nie maar myself net baie goed spoel en afdroog. Ek het 'n wit afskeiding opgemerk maar dit het nie 'n onplesierige reuk nie, maar dit ruik net skerp.

Ek en my man raak nie intiem gedurende hierdie tydperk nie omdat hy besef dat dit baie ongemaklik is vir my. Alhoewel hierdie keer het ek gedink dis nie so erg nie en ons het toe die oorhand daarvan gekry. Nou lyk dit asof ek my man aangesteek het en ek voel vreeslik skaam daaroor.

Hy het 'n rooi uitslag oor sy penis en hy sê dat dit jeuk vreeslik. Ek kon eers 'n ginokoloog afspraak kry 'n maand van nou af. Intussentyd moet my gejeukery self genees al voel dit asof ek van my kop af wil raail

Wat kan ek gebruik indien dit weer gebeur en wat van my man?

Gee asb raad.

Dankie
Answer 1,571 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

This could be thrush. The treatment for both you and your partner is either Sporonox or Diflucan tablets. You could also use Canesten pessaries.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17812 votes
Vote