Ask an expert
Question

05 Apr 2007

Seer borste
My borste is nou al die heeltyd seer voor my menstruasie wat die 20 Maart begin het en dit is nog altyd seer. Kan dit wees dat sit 'n probleem is met my hormone want ek menstrueer nog elke maand. Is dit nodig dat ek die dokter moet gaan sien soggens as ek opstaan dan is dit erg seer. Dis nou die eerste keer wat dit voor my periods so seer is en daarna. Party van my vriende sê dis my hormone , maarek het 'n klontjie wat baie seer is dit pyn. Help asb. dan wil ek graag weet ek het verlede maand die 20 Maart begin menstruer en die 25 Maart geeindig waaneer sal ek vir April maand begin.
Answer 2,116 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

If you feel a lump in your breast, you need to have this checked out. It may be causing the tenderness.
You would have to work out your cycle over a few months to see when your next period will occur.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.