Ask an expert
Question

12 Aug 2008

seer en rooi knop op vinger
hallo dokter

ek nou seker vir die afgelope maand en ' n half ' n rooi kol op my vinger. aan die begin was net rooi, amper soos ' n bytmerk. maar na ' n week toe begin dit so bietjie swel. dit het weggegaan en ek het aanvaar dis ' n spinnekop-byt. en toe ' n week later, is die rooi terug en amper my hele vinger swel op. tussen die 2 litte. dit gaan nie weg nie. die swelling sak partykeer, maar die volgende dag is dit weer erg geswel. my middelste lit is ook seer as ek daarop druk. asook my pinkie se eerste lit.
kan dit rumatiek wees? is dit moontlik, want ek is maar 20. my ma het nou onlangs rumatiek ontwikkel.
Answer 13,050 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Yolandi
Ek dink nie dis rumatiek nie - kan eerder wintersvingers wees - laat jou dokter kyk. As hy saamstem kan jy Vit B3 en vit B 5 aanvullings neem daarvoor. Voltaren jel help ook.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17925 votes
Vote