Ask an expert
Question

05 Jan 2013

seer geswelde borste
My borste is nou al vir die afgelope jaar so seer dat ek hulle met gladrap moet vas draai en dan 2 bras aantrek. 6 jaar gelede is daar knoppe aan die regter bors verwyder wat ook pynlik was. Die dr het gese dit kan terug kom. En nou is altwee my borte so seer en teer dat ek nerens heen kan gaan nie want my borste moet nie beweeg nie en dit voel vreeslik swaar. Niks help vir die pyn nie. Waar kan ek my borsweefsel laat verwyder?
Answer 4,633 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I think that you first need to see a doctor to assess what the problem is.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18608 votes
Vote