Ask an expert
Question

04 Jan 2005

Seer in lieste
Hallo Dokter,
Ek het 'n vreemde seer in my lieste, dit kom en gaan en is nie elke dag teenwoordig nie. Dis amper soos 'n spasma en gebeur veral wanneer ek gaan lê, asook wanneer ek sit en dan opstaan. Wat kan dit wees?
PS: Ek is 'n vrou.
Dankie.
Answer 3,204 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Altie, dis moeilik om te sê wat die probleem is sonder om jou te ondersoek. Dit mag wees as gevolg van inflammasie, geswelde limfknope, infeksies, ‘n senuwee wat vasgeknyp word, ens. Jy kan probeer om anti-inflammatorika te neem, maar as dit nie werk nie sal die beste wees om maar jou dokter te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.