Ask an expert
Question

12 Jul 2010

Seer tussenribspier??
Hi Dok
Ek het 2 weke gelede ñ  behoorlike " hoes-verkoue"  gehad. Die een aand het ek in ñ  restaurant gesit en behoorlik my longe uitgehoes, soveel so dat my maag- en (wat ek maar net kan raai is my) tussenribspiere seer geraak het. Gedurende een hoesbui het die spiere so styf saamgetrek dat ek gevoel het iets " beweeg" . Ek weet nie hoe anders om dit te verduidelik as om te sê  dat dit gevoel het asof iets oor iets anders " rol"  nie. In elk geval, sedertdien is dit seer in daardie area waar ek dit gevoel het. Dit voel soos ñ  erg gestrekte spier gekruis met ñ  kneusplek. Wat presies kan dit wees en moet ek maar net wag en sien of dit beter word?
Dankie
Answer 2,351 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Krok
Waar presies is die pyn? kan jy met jou vinger daarop druk? As jy op die rib daar naby druk, voel dit vir jou of iets "girts" maak?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17873 votes
Vote