Ask an expert
Question

21 Jul 2011

seer voete
Hai ek is 18 jaar oud en het bunjons van dat ek 8 jaar oud is. Ek wil graag weet waarvan kry mens dit? ek wil graag weet hoe ek dit kan gaan verwyder want dis verskriklik seer in die winter.
Answer 1,570 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Wilmarie

Bunions vorm wanneer daar abnormale druk op die vel van die voete is. Ek stel voor dat jy 'n ortopeet vir 'n ondersoek en moontlike behandeling konsulteer. Probeer intussen die drukking waar die bunions gevorm het, verlig, deur sagte plat skoene te dra en sagte pleisters daarop te plak.

Verwys na die volgende webtuiste vir meer inligting: http://en.wikipedia.org/wiki/Bunions

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.