Ask an expert
Question

21 Jan 2013

seer voete
Voete baie seer in oggende en deur d dag. Kan amper nie loop. Prikkels in hakke ? Help asb.
Answer 7,506 views
Expert
Podiatrist
podiatrist

01 Jan 0001

Beste Chrissie, baie dankie vir jou e-mail. Dis moeilik om n korrekte diagnose te maak sonder om jou voete te ondersoek of om n goeie geskiedenis van die symtome te kry nie. Ek sal voorstel dat jy n voetkundige gaan sien wat jou voete kan ondersoek en ook die manier van hoe jy loop evalueer, hulle sal dan skoene kan voorstel en al die nodige behandeling. Vir n voetkundige naby jou, kontak www.podiatrist.co.za of 0861 100 249
Intussen moenie kaalvoet loop nie, dra gemaklike ondersteunende skoene met kussing in die sole en strek en beweeg jou voete voor jy in die oggend uit die bed uitklim. Probeer om solank n gel/silikoon hakkussing permamnet in al jou skoene te dra.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.