Ask an expert
Question

07 Jun 2011

Seer voorarm spiere
Drie weke gelede het ek verskriklik hard geval by die netbal. Dit was die eerste keer sedert 1985 wat ek weer begin speel het. Ek is 42 jaar oud. Met die val het ek met my hande gekeer en hard te lande gekom. My elmboe was potblou pers gewees. My spiere op my voorarms is nog verskriklik baie seer (Extensor carpi radialis logus and brevis &  Brachioradials &  Estensor difitorum - wat die dr vir my gesê  het). Volgens die dr het ek die spiere ooreis. Hy het vir my 75mg voltaren ingespuit en gesê  ek moet Cateflam drink vir pyn en swelling. Ek het my vingers ook verstuit en is nog steeds geswel. Hoe lank gaan dit nog neem voordat die pyn en swelling weg is?
Answer 1,502 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Bronwen

So 'n besering kan tot ses weke neem om te genees. Ek stel voor dat jy 'n fisioterapeut vir behandeling konsulteer wat kan help om die inflammasie te verminder.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9325 votes
No
67% - 18756 votes
Vote