Ask an expert
Question

12 Aug 2008

Sensitiewe liggaamsdele
Hi,ek ondervind vir jare al sensitiewe brand gevoel veral die binnekant van hande,tong, onderkant my voete met minder sensitiewe gevoel oor die res van my lyf.Ek neem daagliks medikasie,Lamicten,Epillum en anti depressant soos voorgeskryf deur my sigiater. Ek gebruik ook daagliks ' n multi vitamien aanvulling.As ek reg onthou, het ek die simtome reeds ondervind voordat ek die medikasie gebruik het.Wat kan ek doen/gebruik om my probleem op te los.Groete
Answer 1,683 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo LP
Mens noem dit Neuropatie en kan wees agv diabetes, sekere vitamien tekorte, skildklier, lewer of niersiektes. Jou dokter moet eintlik maar 'n paar bloedtoetse doen en kyk of hy die oorsaak kan opspoor want dit sal die behandeling bepaal.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9263 votes
No
66% - 17842 votes
Vote