Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Senuwee wat knyp
Hi
Ek hardloop gereeld en ondervind baie ongemak in my boud as ek hardloop ek voel ook somtyds die pyn in my lies, my bene is ook lam veral as ek baie sit. Kan dit 'n senuwee wees wat knyp en wat kan ek daaraan doen.

Dit klink na 'n senu-wortel irritasie en 'n Chiropraktisyn sal moontlik kan help.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.