Ask an expert
Question

22 Aug 2007

SEUNTJIE GEBRUIK ZITHROMAX WIL MEER WEET
EK HET MY SEUNJIE MAANDAG BY DIE DOKTER GEHAD VOLGENS DIE DOKTER IS DIT SINUS.HY HET VIR HOM ZITHROMAZ VOORGESKRYF 5ML DAAGLIKS VIR 3 DAE.EK HET VANOGGEND DIE LAASTE DOSIS VIR HOM GEGEE MAAR WAT EK NIE VERSTAAN NIE IS DAT HY NOU BEGIN MET 'N HOES OOK!HY GEBRUIK INFLAMMIDE 200MG 2 SPROEIE 2 KEER PER DAG EN GEBRUIK SINGULAIR 5MG.WAT KAN EK VIR HOM GEE VIR DIE HOES OF MOET EK TERUG GAAN NA MY GP.HELP ASB
Answer 423 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Die antibiotika behandeli INFEKSIE, maar die hoes is waarskynlik 'n gevolg van 'n POSTNASALE DRIP wat nie noodwendig sal weggaan as die infeksie opklaar nie. Hoe oud is jou seun?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18768 votes
Vote