Ask an expert
Question

13 Aug 2007

severe lower back pain
My lae rug is verskriklik seer, soveel so dat dit met tye voel soos spelde wat in my rug steek. My maag is ook die afgelope drie dae baie los en ek voel gedurig naar. Is dit maar net 'n maag virus wat veroorsaak dat my rug so seer is of moet ek dokter toe gaan? My rug is egter nou op 'n meer gereelde basis seer van so 3 jaar terug
Answer 410 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liewe HVDB
Jy kan dalk 'n nierinfeksie he, ek dink jy moet liewer dokter toe gaan dat hulle urine toets en kyk want jy het waarskynlik antibiotika nodig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.