Ask an expert
Question

15 Jul 2011

siek
My lae rug bly seer maar my urine brand nie wat kan dit wees? Dankie
Answer 446 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Jaco

Laerug pyn het veelvuldige oorsake. Die mees algemene oorsaak is meganiese besering van die laerug, met inflammasie van die weefsel om die werwel en werwel fasette. Dit veroorsaak irritasie van die senuwee met gevolglike pyn. Ek stel dus voor dat jy jou dokter vir x-strale van jou laerug konsulteer.

Intussen kan jy Myprodol, twee kapsules, vier keer per dag vir verligting van die pyn gebruik. Konsulteer egter jou dokter om die oorsaak te vind.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17841 votes
Vote