Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Siek agv swembadwater?
Ek het op 'n stadium gehoor dat kinders wat in openbare swembaddens swem, en bv. van die water inkry, baie siek kan word en dat sommige kinders selfs doodgaan. Is openbare swembaddens gevaarlik? My 13 maande oue baba begin nou met swemlesse en moet o.a leer om haar mond toe onder die water te hou, maar sluk noodgedwonge af en toe water. Kan dit gevaarlik wees?
Is warm water swembaddens ook gevaarliker as die koues omdat kieme gewoonlik van warm plekke hou?
Is warm water swembaddens ook gevaarliker as die koues omdat kieme gewoonlik van warm plekke hou?
Madeleine, daar is gewoonlik genoeg chloor in ‘n publieke swembad om ‘n olifant dood te maak, wat wou ‘n paar kiemetjies? :-) Die kans is baie klein dat jou kind iets sal kry as die higiëne van die plek op standaard is. Warmer water is meer geneig om oor probleme te veroorsaak omdat dit die was in die ore oplos en makliker uitspoel. Warm water verhoog ook die humiditeit van die omgewing en die goggas hou meer daar van. As die plek vir jou skoon lyk en die water is mooi helder, behoort daar nie probleme te wees nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.