Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Simptome van Endocarditis
Hallo Doc,
Ek het 'n matige Mitrale Valve Prolapse. Ek was gister na my Tandarts vir 'n kroon-inplanting (ons het 16/03/07 die voorbereiding gedoen en ek het daardie dag 4x antibiotika's geneem). Ek het verlede week geskakel en hulle het gesê dis nie nodig om weer antibiotika's te neem nie aangesien sy nie bloeding gaan versoorsaak nie. Daar het egter iets fout gegaan gister met een van die penne en my mond het gebloei (sy het 'n rukkie lank gesukkel om dit te stop).
Ek het gister-aand nie baie lekker gevoel nie en vandag is ek lyfseer, effe koorsig. Ek het ook 'n seer keel - kan netsowel begin van verkoue wees.
Ek het al so baie gehoor van die "Endocarditis" en het 'n vrees dat ek dit sal ontwikkel.
Wat is die vooraf-tekens van die infeksie? hoe lank na die prosedure sal ek simptome kry? hoe stel 'n mens vas of dit 'n onskuldige seer keel/verkoue is of die infeksie?
Sal enige raad verwelkom.

Hallo Cornel
drink liewer antibiotika voorkomend asb. Kry 'n voorskrif by jou GP as jy nie in die huis het nie?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.