Ask an expert
Question

07 Aug 2007

simtome
Hello

ek wil net weet wat is die simtome van hiv na so +- 7 maande?

Ek dink ek is net paranoid,maar so 7 maande terug was ek in n bakleiery waar ek my hande stukend was,ek is amper seker daar het niks bloed van die ander ou op my gekom nie,wat is die kaanse dat jy dit kan kry van n bakleiery?
Answer 3,351 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Andre
die kanse is baie skraal maar as dit jou bekommer, gaan liewer vir 'n HIV toets en kry vrede vir jou gemoed!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.