Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Sinkspyn Spesifiek
Jaco
My Ma drink sinkspyn spesifiek vandat ek my verstand gekry het. Ek word nou 40. Ons kinders is baie bekommerd oor haar, want sy drink amper ''n bottel ''n dag.
Ons wil net weet wat is die nadele om so baie te drink en wat daarin is wat haar verslaaf kan maak, want verslaaf is sy beslis en dit is oorals beskikbaar. Sy raak heel opgetrek wanneer ons haar daaroor aanvat.
Ons sal dit baie waardeer

Hi Annemarie - As ons aan dieselfde produk dink (SPECIFIC NERVE PAIN REMEDY) is dit waarskynlik, nes in in die geval van grandpa, die kaffeien daarin wat hoofsaaklik die trekpleister is. Dit bevat verder ook alkohol.
Die gevaar met hierdie produk is dat sy 'n oordosis aspirien sal neem wat onder meer bloeding, maagulkusse en orgaanskade en selfs dood kan veroorsaak.
Die gevaar met hierdie produk is dat sy 'n oordosis aspirien sal neem wat onder meer bloeding, maagulkusse en orgaanskade en selfs dood kan veroorsaak.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.