Ask an expert
Question

30 Oct 2006

Sinus probleme
Hi Dok,

hoop jy kan my help, my man sukkel vreeslik met sinus probleme. Hy het nou al daai operasie gehad, maar dit lyk my het nie gehelp nie.

hy het elke oggend so baie slym, dat hy nou al opbring daarvan,
hy maak ook gereeld sy keel skoon omdat die slym hom pla

watse raad het jy vir my wat hom dalk kan help om sy probleem op te los ??
Answer 1,324 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Z
Dit hang af wat die probleem is - is hy allergies, is daar poliepe in sy neus, is sy neusseptum skeef, het hy chroniese infeksie - ek dink hy moet sy ENT spesialis weer sien dat hy kan kyk of daar iets in die neus fout gegaan het.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.