Ask an expert
Question

13 Nov 2006

Sistiese fibrose - dringend!!
My vriendin - 25 jaar oud, is jare gelede gediagnoseer met verkalking van die longe. Sy was 'n tyd terug net vir so 3 dae in 'n maand in die hospitaal, ek meen, toe het dit 'goed gegaan'. Wel sy het elke dag gegaan vir physioterapie, maar nou is sy omtrent 25 dae uit 'n maand in die hospitaal. (tot en met so 2 maande gelede)

Haar ma het gesê haar toestand het versleg, sy is uit ICU, in 'n gewone saal, maar net familie word toegelaat.

Beteken dit dat sy dalk op sterwe lê? Niemand kan vir my 'n antwoord gee nie, ek dink hulle steek die waarheid weg vir my...Dokter, wat is die kans vir oorlewing met die siekte as sy in so 'n toestand nou is, sal sy kan regkom???
Answer 1,236 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liewe Playgirl
dit klink nie goed nie, veral as net die familie toegelaat word want dit dui gewoonlik op 'n immuun onderdrukking. Hierdie pasiente kan oornag dekompenseer en doodgaan want hulle het nie eintlik reserwe nie, maar soms verbaas hulle 'n mens met hulle uithouvermoë. Hoor by haar ma of jy nie maar kan inglip as "familie" nie!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18602 votes
Vote