Ask an expert
Question

04 Aug 2011

sit ups
Ek het voorheen n miskraam gehad en beplan nou nog n kind. Is dit veilig om sit ups te doen? Ek het reeds n baba na die miskraam gehad.
Answer 365 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hanelie

Ligte oefening en ligte sit ups (crunches) sal geen gevaar inhou indien jy wil swanger word nie en ook nie terwyl jy swanger is nie. Miskrame in die eerste 12 weke van swangerskap is gewoonlik as gevolg van 'n abnormaliteit van die baba of die plasenta en nie as gevolg van daaglikse aktiwiteite of oefening nie.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.