Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Skielik sensitief vir alkohol
Ek is ''n geleentheidsdrinker een oof twee glasies wyn een of tweekeer ''n maand. EK het agtergekom dat drankies vinniger na my kop gaan. Twee maande gelede skielik een aand van ''n halwe glasie witwyn verskriklik sleg gevoel. Ek was heeltemal dronk. ''n Maand daarna het ek een aand weer ''n klein bietjie shampanje gedrink, maar gouer die simptome agtergekom en die simptome was nie so erg nie. Gisteraand het ek weer ''n halwe glasie Caparinhia gedrink. Ek het ewe skielik koud en warm begin kry, sweterig, my gesigvelvel het geprikkel, ek was spierwit en ek het duiselig geraak en gevoel of ek wil flou raak. Ek het ''n rukkie gaan sit en daarna beter gevoel. Kan dit wees dat ek ''n alkohol intoleransie het?
Baie dankie
Baie dankie
Suzy
Ek dink jy het beslis alkohol intoleransie en ek stel voor dat jy alkohol vermy.
Groete
Dr Anrich
Ek dink jy het beslis alkohol intoleransie en ek stel voor dat jy alkohol vermy.
Groete
Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.