Ask an expert
Question

05 Feb 2003

Skildklier
Hi
Ek het vir die afgelope ±2 jaar 'n onderaktiewe skildklier waarvoor ek 100mcg Eltroxin per dag gebruik. Ek het die afgelope paar weke gedurig pyne in my hele lyf, veral in my bene, arms en ook rug. Is dit dalk 'n teken dat my skildklier nog nie normaal fuksioneer nie? Verder is ek ook weer gedurig moeg en wil net slaap.
Answer 454 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Nannie, dit mag wees dat jy nie genoeg Eltroxin® drink nie. Die beste sal wees om bloed te laat trek vir ‘n skildklier funksie toets en seker te maak. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.